Aankondiging2026-06-071 min lees

Die admin beampte, Jenny Wendt, is Vrydag 5 Junie en Maandag 8 Junie met verlof. Baie dankie aan Ingrid Singels wat weer instaan. Ingrid kan via die kerk se selnommer of eposadres gekontak word: [nommer verborge — meld aan om te sien] / [e-pos verborge — meld aan om te sien]

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.