Aankondiging2026-05-311 min lees
Die admin beampte Jenny Wendt, is Vrydag 5 Junie en Maandag 8 Junie met verlof. Baie dankie aan Ingrid Singels wat weer instaan. Ingrid kan gekontak word via die kerk se selnommer of die eposadres: [nommer verborge — meld aan om te sien] / [e-pos verborge — meld aan om te sien]
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
