Barmhartigheid2026-04-051 min lees
Baie dankie vir al die skenkings wat ons elke week ontvang, dit word baie waardeer.
Die klerebank is tans besig om te skuif na 'n ander vertrek. Ons wil graag vra dat skenkings eers weer ná die skoolvakansie kerk toe gebring word, sodat ons kans het om ons nuwe tuiste behoorlik in te rig.
Vir navrae of versoeke kontak gerus vir Anel Oosthuysen.
