Aankondiging2026-04-121 min lees
'n Kommissie is aangewys om die beswaarskrif op te stel oor die besluit van die Sinode rakende gemeentes wat hulle nie by die Sinodebesluit rakende die "Vrou in die Amp" hou nie.
Die Kerkraad sal dit op sy volgende vergadering hanteer alvorens dit na die Streeksinode verwys sal word. Die Streeksinode sal waarskynlik in September of Oktober vergader.
