Jeug2026-06-141 min lees

Ons benodig ASSEBLIEF hulp in die kombuis met die voorbereiding van die etes en verversings vir die drie Koningskindersfunksies, asook by die Kamp.

Daar is een funksie in die eerste kwartaal, een in die tweede kwartaal, kamp is in die kort vakansie aan die einde van die derde kwartaal en die vierde (kers)-funksie is vroeg in Desember voor die skole sluit. Ons volgende funksie is 20 Junie hier by die kerk.

Kontak asseblief vir Ingrid Singels ([nommer verborge — meld aan om te sien]), Annamie Mouton ([nommer verborge — meld aan om te sien]), of Corrie Kruger ([nommer verborge — meld aan om te sien]) indien jy beskikbaar is om met hierdie wonderlike dienswerk te help.

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.