Gebeure2026-03-221 min lees
Kook of Geniet – 24 Mei 2026

Kook of Geniet – aangebied deur GKBO

Leef jou gawe van gasvryheid uit en maak jou huis oop vir 'n gesellige kuier, of kom kuier saam en ontvang die gasvryheid van ander.

Sondag – 24 Mei 2026 – na kerk

Hoe werk dit? Vul ons vorm aanlyn in deur die QR-kode te gebruik, of stuur 'n WhatsApp aan Miriëtte ([nommer verborge — meld aan om te sien]).

Formaat: Naam en Van, Selfoonnommer, Kook/Geniet (jou keuse), Hoeveelheid mense.

Voorbeeld: Miriëtte Jordaan, [nommer verborge — meld aan om te sien], Wil graag Geniet/Kook, Ons is 'n gesin van 5 mense / Ons het plek vir 4 mense te onthaal.

Inskrywings sluit op 17 Mei om 12:00.

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.