Gebeure2026-04-121 min lees

Sondag 24 Mei na kerk — Onthaal of word onthaal, jy kan kies!
Vul die aanlyn vorm in deur die QR-kode te gebruik, of stuur 'n Whatsapp aan Miriëtte ([nommer verborge — meld aan om te sien]).
Formaat:
- Naam en Van
- Selfoonnommer
- Kook/Geniet (jou keuse)
- Hoeveelheid mense
Inskrywings sluit op 17 Mei om 12:00.
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
