Gebeure2026-04-191 min lees· GKBO

Leef jou gawe van gasvryheid uit en maak jou huis oop vir 'n gesellige kuier, of kom kuier saam en ontvang die gasvryheid van ander.
Datum: Sondag - 24 Mei 2026 - na kerk
Vul ons vorm aanlyn in deur die QR-kode te gebruik, of stuur 'n WhatsApp aan Miriëtte ([nommer verborge — meld aan om te sien]) met jou naam en van, selfoonnommer, kook/geniet (jou keuse), en hoeveelheid mense.
Inskrywings sluit op 17 Mei om 12:00.
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
