Gebeure2026-05-031 min lees

Leef jou gawe van gasvryheid uit en maak jou huis oop vir 'n gesellige kuier, of kom kuier saam en ontvang die gasvryheid van ander.
Sondag – 24 Mei 2026 – na kerk
Vul die vorm aanlyn in deur die QR-kode te gebruik, of stuur 'n WhatsApp aan Miriëtte ([nommer verborge — meld aan om te sien]).
Formaat: Naam en van, selfoonnommer, Kook/Geniet (jou keuse), hoeveelheid mense.
Inskrywings sluit op 17 Mei om 12:00.
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
