Barmhartigheid2026-02-151 min lees

Huis Boland benodig Liedboeke vir gebruik deur die inwoners tydens hulle daaglikse aand-godsdiens byeenkomste.

Indien iemand 'n Liedboek het wat hulle kan skenk, sal dit hoog op prys gestel word. Die liedboeke kan aan Reinder besorg word vir aflewering by Huis Boland.