Aankondiging2026-03-291 min lees· Mediateek

Paasfees – die tyd waarin gelowiges veral stilstaan by die lyding, dood en opstanding van Jesus Christus. Kom kyk gerus na die verskeidenheid boeke waarin jy, vanuit verskillende perspektiewe, die ryke betekenis van hierdie tyd kan herontdek.