Aankondiging2026-03-151 min lees

Wil jy meer te wete kom oor VIDA, die Vrou In Die Amp?
Die volgende boeke is beskikbaar in die mediateek:
- God's Design for Man and Woman – Andreas J. Köstenberger & Margaret E. Köstenberger
- Divine Design – John MacArthur
- Manlik en Vroulik in die Kerk – Douw G Breed & F.J. van Rensburg
- Women, Slaves, and the Gender Debate – Benjamin Reaoch
- To Be a Woman – Katie J. McCoy PhD
