Aankondiging2026-03-081 min lees
Is daar nog enige hoop? Wat gemaak as God nie sin maak nie? Hoe moet ons trauma verstaan? Wat staan my te doen wanneer my dag nag geword het? Hoe kan ek sterwendes en treurendes bystaan?
Kom besoek die mediateek vir inspirerende leesstof hieroor.
