Aankondiging2026-06-211 min lees· Mediateek
Mediateek: Leeslekkerte vir die wintervakansie

Spesiaal vir kinders: Leeslekkerte vir die wintervakansie is nou beskikbaar by die Mediateek. Titels sluit onder meer in: Borrel & Bars, Kom Speel & Leer Bybel, Die Seekoei wat Gelukkig Was, Bibber Bobbejaantjie, Gebede met Vlerke, Jy is Spesiaal, Ek wil soos Jesus wees, Die ABC van Geloof, Droomstories vir Slaaptyd, Die Dapper Kameelperdjie, Die Sebra wat Hartseer Was en 101 Avonture Saam met God.