Aankondiging2026-02-011 min lees
Vanuit die Mediateek: leesstof oor Dissipelskap

Die mediateek het leesstof oor Dissipelskap vir die bruikleen van drie maande van 'n biblioteek bekom. Die boeke kan by die mediateek besigtig word en vir 'n tydperk van twee weke (met 'n moontlike verlenging van 'n verdere twee weke) uitgeneem word.