Gemeente2026-03-221 min lees

Paasfees – die tyd waarin gelowiges veral stilstaan by die lyding, dood en opstanding van Jesus Christus. Hieronder is boeke waarin jy, vanuit verskillende perspektiewe, die ryke betekenis van hierdie tyd kan herontdek.
- G'n wonder hulle noem hom die Verlosser nie
- Man van Cirene – F.A. Venter
- The Day That Christ Died – Bruce McLennan
