Projek2026-06-211 min lees
Daar is nog tot vandag geleentheid om 'n bydrae of donasie te maak van gedroogde sopbestanddele vir die MES sop-projek.
Die Laerskool kinders gaan help om die gedroogde bestanddele bymekaar te sit sodat die MES sopkombuis net hoef te kook. Van die Hoërskool-katkisasieklasse gaan DV vanoggend MES besoek om die sop af te lewer en eerstehands te sien wat MES alles doen.
Vir verdere inligting of indien u graag die besoek aan MES wil meemaak, kontak asseblief vir Zea Duffy ([nommer verborge — meld aan om te sien]).
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
