Barmhartigheid2026-05-171 min lees

As iemand 'n stukkie draadheining het (10 meter sal help), skenk dit asseblief vir 'n tannie op Goliath Estate wat 'n groentetuintjie begin het teen haar huis se muur. Laat weet asseblief vir Oom Chris ([nommer verborge — meld aan om te sien]).

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.