Gebeure2026-02-221 min lees

Nagmaal Gemeente-ete: Vrugteslaai & roomys
22 Februarie 2026 – direk na Nagmaal
Ons vra asseblief GF's en wyke om 'n bak vrugteslaai te bring, die roomys word voorsien!
Kontak Christine ([nommer verborge — meld aan om te sien]) as jy 'n vrugteslaai kan bring.
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
