Gebeure2026-08-161 min lees
Nagmaal Gemeente-kuier: Pik en Proe

Nagmaal Gemeente-kuier: Pik en Proe

30 Augustus 2026 - Direk na Nagmaal

Ons vra asb. GF's en wyke om bordjies soet en sout saam te bring en te deel!