Gebeure2026-05-311 min lees
Nagmaal Gemeente-kuier: Sop & brood

Nagmaal Gemeente-kuier: Sop & brood

Datum: 31 Mei 2026, direk na Nagmaal.

Ons vra asseblief GF's en wyke om soppe en brood saam te bring om te deel!