Projek2026-02-151 min lees
'n Nuwe brei- en hekelgroep is gestig en in samewerking met GF 36 en Solidariteit pak ons nou 'n nuwe projek aan. Ons nooi alle belangstellendes om by die groep aan te sluit. Kontak Jenny of Wilma van der Lith ([nommer verborge — meld aan om te sien]) of Kotie Wouda [nommer verborge — meld aan om te sien], of gebruik die onderstaande skakel om self aan te sluit op Whatsapp. Ons wil graag musse, serpe, handskoene en bedsokkies vir ons projek insamel en einde Mei versprei.
As jy deel wil wees/word van die breigroep en/of help met die breiprojek, sluit asseblief aan by die whatsapp groep: https://chat.whatsapp.com/CXn163Iamn0Kk4PX4Jas1T
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
