Jeug2026-04-191 min lees· Katkisasiekomitee

Daar is 'n behoefte om nuwe lesmateriaal vir die katkisasie-onderrig te vind of te ontwikkel. Enige lidmate, onderwysers, of ander pedagoë wat geroepe voel om te help met hierdie ondersoek word versoek om met oudl Arne Singels (Sameroeper van die katkisasiekomitee) te skakel.