Aankondiging2026-08-161 min lees
NWU PUK-Koor Kaapse Kuier: gasteouers benodig

NWU PUK-Koor Kaapse Kuier 30 September 2026

Ons benodig gasteouers vir een aand. Kontak asb. vir Christine Venter - [nommer verborge — meld aan om te sien]

Daar is nog 34 uit 51 koorlede wat slaapplek kort.

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.