Aankondiging2026-09-301 min lees

NWU PUK-Koor Kaapse Kuier 30 September 2026

Ons benodig gasteouers vir een aand, kontak asb. vir Christine Venter - [nommer verborge — meld aan om te sien]

Ons het al 40 slaapplekke uit die 51 wat ons benodig, baie dankie!

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.