Barmhartigheid2026-04-191 min lees

Daar is tans elf gesinne van ons gemeente wat maandeliks kospakkies ontvang. Al die produkte vir die kospakkies word aangekoop.

Geldelike donasies is baie welkom en inbetalings kan gemaak word in die kerk se bankrekening met verwysing "Manna". (GK Bellville-Oos : ABSA rekening nr: 1450 340 029)

Baie dankie vir al die bydraes!!

Vir enige navrae kontak gerus vir Laetitia van Dalen.