Aankondiging2026-05-171 min lees

Dalk het julle reeds opgemerk, maar die ou langwerpige ligte in die saal is vervang. Daar is 'n hele klompie van die ou ligte beskikbaar indien lidmate daarvan wil gebruik. Skakel asseblief met Elfriede (koster) indien iemand daarin belangstel.