Aankondiging2026-06-211 min lees· Kerkraad

Brahm, Lida en hulle gesin neem 'n welverdiende vakansie en is van 26 Junie tot 10 Julie uitstedig. Geniet die wegbreek en kom veilig en uitgerus terug, reg vir die nuwe kwartaal se uitdagings.