Gebeure2026-02-081 min lees
Silwer Seniors vier die maand van liefde

Dis Februarie – die maand van liefde. Met al ons liefde nooi ons graag ons Silwer Seniors om saam met ons hierdie mooi maand te vier.

Saterdag 14 Februarie om 10:30 by GKBO.