Gebeure2026-05-311 min lees

Sjerrie kerrie & veiling
DV Vrydagaand 19 Junie 2026 • 18:30 vir 19:00 Gereformeerde Kerk Bellville-Oos
R120 Enkel kaartjie / R200 Dubbel kaartjies
Boek jou tafel en bring jou vriende! Skenkings vir die veiling sal waardeer word! Bring eie drinkgoed. Sap en water word verskaf.
Navrae: Yolandi Taljaard, [nommer verborge — meld aan om te sien]
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
