Gebeure2026-01-251 min lees
Sustersaamtrek 2026 by GK Bellville-Oos

Gereformeerde Kerk Bellville-Oos nooi almal na die Sustersaamtrek 2026 op Saterdag 7 Maart om 09:30, met gasspreker Lindie Strydom.

Koste: R200 Registreer en RSVP teen 25.01.26 by: http://bit.ly/4Ic8XmK

Tema: Miga 6:8 – Leef bedagsaam voor God.

Vir enige navrae kontak Elsabé Fourie | [e-pos verborge — meld aan om te sien]

Registreer ook by: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSdy25Qg3wKLmtxGSZ2slIDoq2bPHwCl-6iiykcSy6Gh7Zjt4w/viewform

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.