Projek2026-01-111 min lees

GKBO is hierdie jaar die gasgemeente vir die jaarlikse Susterssaamtrek. Daar word al vir maande hard agter die skerms gewerk. Ons benodig nou hulp van ons naaldwerksters en kreatiewe mense om te help om die geskenkies vir elke gas te maak.
Om te help met die stik van ons lap-geskenk (maklike stikwerk) – skakel asseblief met Marié du Plessis ([nommer verborge — meld aan om te sien]) Om te help met die maak van kaartjies (enige medium) – skakel met Jenny ([nommer verborge — meld aan om te sien]).
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSdy25Qg3wKLmtxGSZ2slIDoq2bPHwCl-6iiykcSy6Gh7Zjt4w/viewform
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
