Projek2026-02-011 min lees

Ons benodig groot asseblief hulp van ons naaldwerksters en kreatiewe mense om te help om die geskenkies vir elke gas te maak. Ons het inskrywings ver bo ons stoutste verwagtings!

Om te help met die stik van ons lap-geskenk (maklike stikwerk) – skakel asseblief met Marié du Plessis ([nommer verborge — meld aan om te sien]).

Om te help met die maak van klein kaartjies (enige medium) (ons sal graag vir elke gas drie wil gee – dus 750 kaartjies wat gemaak moet word!!) – skakel met Jenny ([nommer verborge — meld aan om te sien]).

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.