Aankondiging2026-03-011 min lees· Kerkraad
Die Kerkraad herinner die gemeente graag aan die toeligtingsessie rakende die onlangse Sinodebesluite, DV komende Sondag 8 Maart om 11:00. Indien u enige bydrae, vrae of voorstelle het, stuur gerus aan oudl Jan Venter (jan.venter63.com).
