Aankondiging2026-02-081 min lees

Ware liefde het sy oorsprong in God se onvoorwaardelike liefde vir ons. Lees meer hieroor in boeke soos Die Groot Liefdesverhaal (John Eldredge & Brent Curtis), Liefde & Respek (Dr. Emerson Eggerichs) en Verhoudings (Riekert Botha), beskikbaar by die mediateek.