Gemeente2026-02-151 min lees
Vanuit die Mediateek: leesstof oor huwelik en liefde

Ware liefde het sy oorsprong in God se onvoorwaardelike liefde vir ons. Nog leesstof oor hierdie onderwerp is beskikbaar in die Mediateek, insluitend titels soos Praat mekaar se taal, Kom ons praat oor die huwelik, Romanse & Passie in 'n Gelukkige Huwelik, Liefde is vir Altyd, Hoop vir my Huwelik en Gaan Leef die Liefde.