Gebeure2026-04-191 min lees
Die Vrolike Veterane beoog om die afgelope Van Riebeeckdag (6 April) te vier met 'n besoek aan die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad.
Datum: Dinsdag 21 April Koste: Toegang R25-00 p.p vir Pensioenarisse Verversings: By die kasteel se restaurant teen billike pryse Parkering: Gratis parkering by die kasteel vir besoekers
Soos gewoonlik: laat asseblief van jou hoor by Anton [nommer verborge — meld aan om te sien] of by Hettie [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.
