Gebeure2026-05-171 min lees
Neem asseblief kennis dat die praatjie oor boedels en testament wat verlede week uitgestel moes word, nou komende Maandag (18 Mei) om 9:30 by die kerk sal plaasvind. Douw Coetzee, 'n kenner, kom met ons gesels oor hierdie sake. Jonger persone en vriende hartlik welkom.
