Aankondiging2026-05-241 min lees
Daar was heelwat navrae na Douw Coetzee se praatjie by die Vrolike Veterane se byeenkoms oor Testamente en Boedels.
Dié wat graag (weer) daarna wil luister of nie die praatjie kon bywoon nie, kan nou op Youtube daarna kyk. Stuur dit gerus ook aan na vriende of familie vir wie dit van waarde kan wees.
Skakel: https://youtu.be/uFcTmbuRCfM
