Jeug2026-08-061 min lees· VGK Jeug
VGK Jeug se Silver Spur-aand ten bate van kongrespot

Die Jeug van die VGK Bellville, nooi julle hartlik uit om 'n heerlike Spur maaltyd te geniet die 6de Augustus, by die Silver Spur, Bellville!

Nooi gerus u vriende, familie, bure en kollegas uit om die aand saam te geniet, terwyl die Jeug julle bedien!

'n Gedeelte van die opbrengs is ten bate van die jaarlikse kerkkamp!

Bespreek asseblief voor die tyd julle tydgleuf om te verseker dat julle plek bespreek is. Besprekings kan gemaak word by Riana Antonides ([nommer verborge — meld aan om te sien]), Lise Van Renssen ([nommer verborge — meld aan om te sien]) of deur die Google Form: https://forms.gle/aNMD1WyytgWjDFZVA

Datum: 6 Augustus 2026, 18:00 of 19:30

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.