Jeug2026-01-251 min lees
Voorskoolse Kategese elke Sondag

Alle kinders wat reeds 3 is tot 6 jaar is welkom by die Voorskoolse Kategese, wat Sondae tydens die oggenderediens in Katkisasielokaal 3 aangebied word.

Neem kennis:

  • Elke Sondag bied 'n ander persoon aan.
  • Geen Voorskoolse Kategese tydens nagmaal, langnaweke of vakansies nie.
  • Dit is nie verpligtend nie.

Ons benodig jou hulp: aanbieding van lesse en assistente tydens lesse.

Kontakpersoon: Louise Aucamp, [nommer verborge — meld aan om te sien]

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.