Jeug2026-02-011 min lees· Louise Aucamp
Voorskoolse Kategese vir kleintjies

GKBO Voorskoolse Kategese Alle kinders wat reeds 3 is tot 6 jaar.

Sondae tydens die oggenderediens, Katkisasielokaal 3.

Neem kennis:

  • Elke Sondag bied 'n ander persoon aan.
  • Geen Voorskoolse Kategese tydens nagmaal, langnaweke of vakansies nie.
  • Dit is nie verpligtend nie.

Ons benodig jou hulp:

  • Aanbieding van lesse
  • Assistent tydens lesse

Kontakpersoon: Louise Aucamp, [nommer verborge — meld aan om te sien]

Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.