Barmhartigheid2026-06-211 min lees· Die Charitas span
Daar is tans 'n groot behoefte aan winterskoolklere wat spesifiek die volgende insluit:
- Seuns langbroeke - 2x grootte 30
- Grys skoolsokkies
- Dogterskoolskoene (nr 3 en nr 5)
- Swart reënbaadjies/jasse (S en M)
Dan is daar ook 'n behoefte aan beddens. Kontak asseblief vir Ria Breed indien jy kan help!
In Sy diens, Die Charitas span
