Jenny Wendt
Effektiewe kerk administrasie.
Hessel Dijkstra
Effektiewe menslike hulpbron bestuur.
Jenny Wendt
Samestelling, druk en elektroniese verspreiding van gemeente kommunikasie.
Hessel Dijkstra
Op datum inligting van alle gemeentelede.
Jenny Wendt
Reël vir blommeruiker elke Sondag in kerk wat deur gemeente as blyk van meelewing en liefde geskenk word aan iemand wat beproef word.
Ineke De Wreedt
Vat hande met gemeente in gebed vir predikante, kerkraad en gemeente.
Bart van Milligen
Hanteer en koördineer musikale begeleiding van ons gemeentesang.
Matt Venter
Besoek weekliks twee huise Miles Bowker en Sonop, waartydens God se Evangelie oorgedra word aan inwoners wat bymekaargekom het.
Douw Kruger
Verskaf aan die kerkraad en gemeente inligting aangaande die handhawing en uitbouing van 'n Christelike lewensinsteldheid vir beide kinders en volwassenes.
Ingrid Singels
Reël koffie en tee vir gemeente samekomste.
Ria Breed
Bemagtigings-/opheffingsaksie in Kraaifontein (Bybelstudie, ontwikkeling van vaardighede, kleuterkerk en -skool, skoolklere, skryfbehoeftes en maatskaplike hulp).
Anton Vreulink
Uitreik-aksie na laerskoolkinders in ons onmiddellike omgewing wat fisies en/of emosioneel verwaarloos en/of minderbevoorreg is.
Jaco Linde
GKBO tree op as konsulent vir Elsiesrivier in opdrag van die Klassis.
Reynold Fourie
In samewerking met Harvesters Ministries, bybelplasingsaksies en opleiding van studente pastore in Angola.
Maryke van Heerden
In samewerking met Cross Roads Prison Ministries broers en susters in gevangenisse in Boland te bedien as mentors en koeriers.
Reynold Fourie
Brahm Robinson
Johann Coetzee
Beplan en bestuur eiendomme van gemeente en instandhouding daarvan.
Elfriede Coetzee
Om kerkgebou en gronde ten alle tye skoon en netjies te hê vir eredienste en kerkfunksies.
Elfriede Coetzee
Om kombuis funksioneel en skoon te hou en beskikbaar te stel vir gebruik van gemeente.
Francois Raath
Om te sorg dat daar genoegsame sekuriteits infrastruktuur en ondersteunende dienste is om kerk en gemeente te beveilig.
Ronelle van Rhyn
Marisa van Zyl
Toerusting en ondersteuning vir vrouelidmate. Gemeenskap van gelowiges en bevordering van verhoudinge tussen vroue-lidmate.
Louise Aucamp
Bied op Sondagoggende 'n program aan vir voorskoolse kinders. Skep 'n ruimte waar ouers beurte maak om mekaar te dien deur kleuters te leer en hulle welkom te laat voel in die liggaam van Christus.
Zea Duffy
Om eenheid te bevorder deur geleenthede te skep vir laerskool kinders om 'n gemeenskaplike ervaring te hê.
Zea Duffy
Ondersteun hoërskool kinders en rus hulle toe om gereed te wees vir aanstaande uitdagings. Bevorder eenheid deur geleenthede te hê.
Frances Brummer
Om eenheid te bevorder deur geleenthede te skep vir studente om 'n gemeenskaplike ervaring te hê.
Mandelie van Graan
Om eenheid te bevorder deur geleenthede te skep vir jong werkendes om betrokke te wees in die breë gemeente. Reël aktiwiteite bv. bergklim, kampe, ens.
Anton J van Rensburg
Om ons seniors (±65 jaar+) sinvol besig te hou, en om te probeer om eensames te bereik.
Corrie Fraser
Organiseer gereelde funksies vir senior lidmate in die gemeente en bied ondersteuning rondom vervoer, ens.
Cornelia Jansen
Besoek en bied ondersteuning aan siekes en dien as skakel tussen predikante, diakonie en skakelpersoon van wyk/geloofsfamilie.
Nic Grobler
Diensrooster van lidmate wat kollektes opneem, tafels dek, afdek brood sny, wyn en opwas.
Hennie Kruger
Sien toe dat mede-gelowiges nie as gevolg van finansiële nood van geloofsmeenskap vervreem raak nie en dat diakonale fondse en lewensmiddele wat ingesamel word, sorgvuldig beheer en met wysheid uitgedeel word.
Ria Breed
Sien toe dat daar voldoende uitreik-aksies buite gemeente is. Identifiseer nuwe uitreik-moontlikhede en spoor lidmate aan om betrokke te raak.
Christine Venter
Sien toe dat lidmate van ons gemeente mekaar beter leer ken en dat algemene gasvryheid bevorder word. Reël geleenthede waar lidmate mekaar beter kan leer ken.
Danie Visser
Staan Finansiële Ondersteuningsgroep by met insamel en uitdeel van lewensmiddele aan lidmate wat finansieël swaarkry.
Anel Oosthuysen
Staan Finansiële Ondersteuningsgroep by met insamel en uitdeel van klere aan lidmate en buite die gemeente.
Hennie Venter
Staan ander groepe by met vervoerbehoeftes. Reël vir aflewering van CD-opnames van eredienste, wegneemetes, vervoergeleenthede van en na eredienste en gemeente-aktiwiteite vir lidmate sonder vervoer.
Matt Venter
Beman video en klanktoerusting, sorg vir lewendige internetuitsendings en verskaf preekopnames of versoek.
Matt Venter
Beplan en onderhou tegnologie infrastruktuur. Sorg dat tegnologie optimaal aangewend word tydens eredienste, vergaderings en ander samekomste.
Attie Retief
Ontwerp en instandhouding van die gemeente se webwerf.
GF20, VR4 – Vredekloofhoogte
GF31, ST3 – Stellenryk, ST4 – Stellenridge
KU1 – Kuilsrivier 1, GF01
VR3 – Sonstraalhoogte 2
GF35, BL4 – Blommendal
BR2 – Morgenster 1
DN4 – D'Urbanvale
VR1 – Sonstraalhoogte 1
GF24, OA1 – Huis Boland
BR5 – Hoogstede
KR2 – Kraaifontein 2, GF14
GF05, DN3 – Durbanville, KE2 – Kenridge Hoogte
BL1 – La Rochelle, GF02
EV2 – Amanda Glen, GF06
DS2 – Aurora, EV3 – Sonstraal, GF06
GF36, VR6 – Welgeleë
GF09, TY2 – Weskus
GF22
BR4 – Proteahoogte 2
BR3 – Brackenfell-Suid
GF23, TY3 – Welgedacht
GF10, KE1 – Kenridge
GF15, KR3 – Eikendal, KU3 – Kuilsrivier 3
GF07, DN1 – Uitsig
OA2 – Oakdale
DN2 – Vierlanden
GF16, DS1 – Valmary Park, EV4 – Sonstraal Legato
GF19, KU2 – Kuilsrivier 2
GF19, KR1 – Kraaifontein 1, BL2 – Oak Glen
GF29, ST1 – Rosendal
GF27, VR2 – Langeberg Ridge
Arne Singels
Hanteer alle aspekte van katkisasie-onderrig in die gemeente insluitende gereelde vorderingsverslae aan kinders en ouers.
Louise Coetzee
Ondersteun geestelike groei van lidmate en hulle kinders deur die aankoop en uitleen van geestelike media: DVD's, CD's en boeke.
Alberts Breed
Stel toerusting-kursusse op en reël toerusings geleenthede.
Vicki Fourie
Gee ouers en kinders geloofs toerusting wat van toepassing is op daardie ouderdom kind.
Stel bybelstudie handleidings op en koördineer bybelstudie groepe.
1. Administrasie
Bestuursouderling: Hessel Dijkstra - Kerkkantoor — Jenny Wendt , - Menslike Hulpbronne — Hessel Dijkstra
- Kommunikasie — Jenny Wendt — Samestelling, druk en elektroniese verspreiding van gemeente kommunikasie
- Databasis — Hessel Dijkstra — Op datum inligting van alle gemeentelede
2. Bediening
Bestuursouderling: Douw Kruger - Blomme — Jenny Wendt — Reël vir blommeruiker elke Sondag in kerk
- Gebedsbediening — Ineke De Wreedt — Vat hande met gemeente in gebed vir predikante, kerkraad en gemeente
- Musiek — Bart van Milligen — Hanteer en koördineer musikale begeleiding van ons gemeentesang
- Stikland — Matt Venter — Besoek weekliks twee huise Miles Bowker en Sonop, waartydens God se Evangelie oorgedra word
- Christelike Lewensbeskouing — Douw Kruger — Verskaf aan die kerkraad en gemeente inligting aangaande die handhawing en uitbouing van 'n Christelike lewensinsteldheid
- Koffie & Tee — Ingrid Singels — Reël koffie en tee vir gemeente samekomste
3. Diakens
Bestuursouderling: Hennie Kruger - Chrisante / Siekes — Cornelia Jansen — Besoek en bied ondersteuning aan siekes en dien as skakel tussen predikante, diakonie en skakelpersoon van wyk/geloofsfamilie
- Erediens orde reëlings — Nic Grobler — Diensrooster van lidmate wat kollektes opneem, tafels dek, afdek brood sny, wyn en opwas
- Finansiële ondersteuning — Hennie Kruger — Sien toe dat mede-gelowiges nie as gevolg van finansiële nood van geloofsmeenskap vervreem raak nie
- Nood buite gemeente — Ria Breed — Sien toe dat daar voldoende uitreik-aksies buite gemeente is; identifiseer nuwe uitreik-moontlikhede
- Gemeente eenheid — Christine Venter — Sien toe dat lidmate mekaar beter leer ken en dat algemene gasvryheid bevorder word
- Lewensmiddele — Danie Visser — Staan Finansiële Ondersteuningsgroep by met insamel en uitdeel van lewensmiddele
- Klerebank — Anel Oosthuysen — Staan Finansiële Ondersteuningsgroep by met insamel en uitdeel van klere
- Vervoer — Hennie Venter — Staan ander groepe by met vervoerbehoeftes; reël vir aflewering van CD-opnames, wegneemetes, vervoergeleenthede
4. Evangelisasie
Bestuursouderling: Reynold Fourie - Charitas — Ria Breed — Bemagtigings-/opheffingsaksie in Kraaifontein (Bybelstudie, ontwikkeling van vaardighede, kleuterkerk en -skool, skoolklere, skryfbehoeftes en maatskaplike hulp)
- Koningskinders — Anton Vreulink — Uitreik-aksie na laerskoolkinders in ons onmiddellike omgewing wat fisies en/of emosioneel verwaarloos en/of minderbevoorreg is
- Elsiesrivier — Jaco Linde — GKBO tree op as konsulent vir Elsiesrivier in opdrag van die Klassis
- Kerkplanting — Reynold Fourie — In samewerking met Harvesters Ministries, bybelplasingsaksies en opleiding van studente pastore in Angola
- Crossroads Prison Ministries — Maryke van Heerden — In samewerking met Cross Roads Prison Ministries (CPM) broers en susters in gevangenisse in Boland te bedien as mentors en koeriers
- Harvesters — Reynold Fourie - Mukhanyo — Brahm Robinson
5. Fasiliteite
Bestuursouderling: Adriaan Scheeres - Eiendom — Johann Coetzee — Beplan en bestuur eiendomme van gemeente en instandhouding daarvan
- Koster — Elfriede Coetzee — Om kerkgebou en gronde ten alle tye skoon en netjies te hê vir eredienste en kerkfunksies
- Kombuis — Elfriede Coetzee — Om kombuis funksioneel en skoon te hou en beskikbaar te stel vir gebruik van gemeente
- Sekuriteit — Francois Raath — Om te sorg dat daar genoegsame sekuriteits infrastruktuur en ondersteunende dienste is om kerk en gemeente te beveilig
6. Finansies
Bestuursouderling: August Sander - Finansies — August Sander , — Effektiewe administrasie en bestuur van finansiële middele
7. Herder Ouderlinge
Jan Venter & Louis van der Walt - Wyke — Om wyke wat aan ouderlinge toeverrou is, geestelik te ondersteun en hulle toe te rus vir hul dienswerk in en buite gemeente
- Geloofsfamilies — Om GF's wat aan ouderlinge toeverrou is, geestelik te ondersteun en hulle toe te rus vir hul dienswerk in en buite gemeente
8. Mensebelange
Bestuursouderling: Danie Gryffenberg - Vroue Diensgroep — Marisa van Zyl — Toerusting en ondersteuning vir vrouelidmate; gemeenskap van gelowiges en bevordering van verhoudinge
- Kleuters — Louise Aucamp — Bied op Sondagoggende 'n program aan vir voorskoolse kinders; skep 'n ruimte waar ouers beurte maak om mekaar te dien
- Laerskool — Zea Duffy — Om eenheid te bevorder deur geleenthede te skep vir laerskool kinders om 'n gemeenskaplike ervaring te hê
- Hoërskool — Zea Duffy — Ondersteun hoërskool kinders en rus hulle toe om gereed te wees vir aanstaande uitdagings
- Studente — Frances Brummer — Om eenheid te bevorder deur geleenthede te skep vir studente om 'n gemeenskaplike ervaring te hê
- Jong Werkendes — Mandelie van Graan — Om eenheid te bevorder deur geleenthede te skep vir jong werkendes om 'n gemeenskaplike ervaring te hê. Reël aktiwiteite bv. bergklim, kampe, ens.
- Vrolike Veterane — Anton J van Rensburg — Om ons seniors (±65 jaar+) sinvol besig te hou, en om te probeer om eensames te bereik
- Silwer Seniors — Corrie Fraser — Organiseer gereelde funksies vir senior lidmate in die gemeente en bied ondersteuning rondom vervoer, ens.
9. Toerusting (Opleiding)
Bestuursouderling: Alberts Breed - Katkisasie — Arne Singels — Hanteer alle aspekte van katkisasie-onderrig in die gemeente insluitende gereelde vorderingsverslae aan kinders en ouers
- Mediateek — Louise Coetzee — Ondersteun geestelike groei van lidmate en hulle kinders deur die aankoop en uitleen van geestelike media: DVD's, CD's en boeke
- Kursusse — Alberts Breed — Stel toerusting-kursusse op en reël toerusings geleenthede
- Huisgeloof — Vicki Fourie — Gee ouers en kinders geloofs toerusting wat van toepassing is op daardie ouderdom kind
- Bybelstudie — Vakant — Stel bybelstudie handleidings op en koördineer bybelstudie groepe
10. Tegnologie
Bestuursouderling: Tobie Oosthuysen - Projektor & Klank — Matt Venter — Beman video en klanktoerusting, sorg vir lewendige internetuitsendings en verskaf preekopnames of versoek
- Tegnologie komitee — Matt Venter — Beplan en onderhou tegnologie infrastruktuur; sorg dat tegnologie optimaal aangewend word tydens eredienste, vergaderings en ander samekomste
- Tuisblad — Attie Retief , — Ontwerp en instandhouding van die gemeente se webwerf