top of page
GKBO_Logo_No_Background.png

GKBO

Beperkte Sitplek Erediens - 11 April 2021 Oggenderediens om 9:00

So. 11 Apr.

|

Gereformeerde Kerk Bellville-Oos

Erediens met registrasie vir maksimum 230 lede

Registrasie is Geslote
Sien volgende gebeure
Beperkte Sitplek Erediens - 11 April 2021 Oggenderediens om 9:00
Beperkte Sitplek Erediens - 11 April 2021 Oggenderediens om 9:00

Time & Location

11 Apr. 2021 09:00 – 10:00

Gereformeerde Kerk Bellville-Oos, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, South Africa

Guests

About the event

Die volgende reëlings sal geld vir hierdie oggend-eredienste:

  • Almal word gevra om in groot verantwoordelikheid te besluit oor sy/haar teenwoordigheid. Indien u self siek is of ‘n risiko vir ander lidmate is om ook siek te word, vra ons u om uit liefde en omgee vir u medegelowiges tuis te bly en op die internet-uitsending in te skakel.

  • Almal moet asseblief hulle sodat ons nie die gemagtigde getal van 250 persone oorskry nie. U kan u plek deur die loop van die week op ons gemeente se webtuiste bespreek. Indien u nie internet het nie kan u vir Jenny in die kerkkantoor (021-919 4303) skakel vir hulp. Die besprekingstelsel op ons webtuiste is so opgestel dat indien die getal van 250 persone vol is, daar geen verdere besprekings aanvaar word nie.plekke vooraf bespreek

  • Almal word versoek om steeds ‘n masker te dra en by aankoms van die hand saniteerder gebruik…

Tickets

  • Beperkte Plekke

    ZAR 0.00
    Sale ended

Total

ZAR 0.00

Share this event

GEREFORMEERDE
KERK
BELVILLE-OOS

082 712 4629

admin@gkbo.org.za

Cherrystraat 4, Belair, Bellville

Kantoor | Ma-Vr: 8:30 - 12:00

  • Facebook
  • YouTube

Dankie vir u boodskap!

© 2020 GKBO

bottom of page