top of page
GKBO_Logo_No_Background.png

GKBO

Beperkte Sitplek Erediens 11 Okt 2020

So. 11 Okt.

|

Gereformeerde Kerk Bellville-Oos

Erediens met registrasie vir BLOK 2 - lidmate met van M tot Z

Registrasie is Geslote
Sien volgende gebeure

Time & Location

11 Okt. 2020 09:00 – 10:00

Gereformeerde Kerk Bellville-Oos, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, South Africa

Guests

About the event

Die volgende reëlings sal geld vir hierdie oggend-eredienste:

  • Almal word gevra om in groot verantwoordelikheid te besluit oor sy/haar teenwoordigheid. Indien u self siek is of ‘n risiko vir ander lidmate is om ook siek te word, vra ons u om uit liefde en omgee vir u medegelowiges tuis te bly en op die internet-uitsending in te skakel.

  • Die gemeente word met die oog op bywoning van die oggend-eredienste volgens vanne in twee blokke verdeel. Lidmate met vanne wat begin met A-L is blok 1 en lidmate met vanne wat begin met M-Z is blok 2. Die blokke kry agtereenvolgens ‘n beurt om die eredienste by te woon. In effek sal elkeen dus elke tweede week ‘n erediens kan bywoon.

  • Almal moet asseblief hulle plekke vooraf bespreek sodat ons nie die gemagtigde getal van 250 persone oorskry nie. U kan u plek deur die loop van die week op ons…

Tickets

  • Beperkte Plekke BLOK 2

    BLOK 2 lidmate met vanne M to Z

    R 0,00

    Sale ended

Share this event

GEREFORMEERDE
KERK
BELVILLE-OOS

082 712 4629

admin@gkbo.org.za

Cherrystraat 4, Belair, Bellville

Kantoor | Ma-Vr: 8:30 - 12:00

  • Facebook
  • YouTube

Dankie vir u boodskap!

© 2020 GKBO

bottom of page