Beperkte Sitplek Erediens - 28 Maart 2021 Oggenderediens om 9:00
So. 28 Mrt.
|Gereformeerde Kerk Bellville-Oos
Erediens met registrasie vir maksimum 90 lede
Time & Location
28 Mrt. 2021 09:00 – 10:00
Gereformeerde Kerk Bellville-Oos, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, South Africa
Guests
About the event
Die volgende reëlings sal geld vir hierdie oggend-eredienste:
Almal word gevra om in groot verantwoordelikheid te besluit oor sy/haar teenwoordigheid. Indien u self siek is of ‘n risiko vir ander lidmate is om ook siek te word, vra ons u om uit liefde en omgee vir u medegelowiges tuis te bly en op die internet-uitsending in te skakel.
Almal moet asseblief hulle plekke vooraf bespreek sodat ons nie die gemagtigde getal van 50 persone oorskry nie. U kan u plek deur die loop van die week op ons gemeente se webtuiste bespreek. Indien u nie internet het nie kan u vir Jenny in die kerkkantoor (021-919 4303) skakel vir hulp. Die besprekingstelsel op ons webtuiste is so opgestel dat indien die getal van 50 persone vol is, daar geen verdere besprekings aanvaar word nie.
Almal word versoek om steeds ‘n masker te dra en by aankoms van die hand saniteerder…
Tickets
Beperkte Plekke
ZAR 0.00Sale ended
Total
ZAR 0.00