top of page
GKBO_Logo_No_Background.png

GKBO

Beperkte Sitplek Erediens - 31 Oktober 2021 Aanderediens om 18:30

So. 31 Okt.

|

Gereformeerde Kerk Bellville-Oos

Erediens met registrasie vir maksimum 350 lede SLEGS MET BESPREKING (50% van gebou se kapasiteit)

Registrasie is Geslote
Sien volgende gebeure
Beperkte Sitplek Erediens - 31 Oktober 2021 Aanderediens om 18:30
Beperkte Sitplek Erediens - 31 Oktober 2021 Aanderediens om 18:30

Time & Location

31 Okt. 2021 18:30 – 19:00

Gereformeerde Kerk Bellville-Oos, 4 Cherry St, Bellair, Cape Town, 7530, South Africa

Guests

About the event

Die volgende reëlings sal geld vir hierdie oggend-eredienste:

  • Almal word gevra om in groot verantwoordelikheid te besluit oor sy/haar teenwoordigheid. Indien u self siek is of ‘n risiko vir ander lidmate is om ook siek te word, vra ons u om uit liefde en omgee vir u medegelowiges tuis te bly en op die internet-uitsending in te skakel.

  • Almal moet asseblief hulle plekke vooraf bespreek sodat ons nie die gemagtigde getal van 350 persone oorskry nie. U kan u plek deur die loop van die week op ons gemeente se webtuiste bespreek. Indien u nie internet het nie kan u vir Jenny in die kerkkantoor (021-919 4303) skakel vir hulp. Die besprekingstelsel op ons webtuiste is so opgestel dat indien die getal van 350 persone vol is, daar geen verdere besprekings aanvaar word nie.  Indien die besprekings vol is kan ons ongelukkig geen "instappers" akkommodeer nie.

  • Almal word versoek om…

Tickets

  • Beperkte Plekke

    ZAR 0.00
    Sale ended

Total

ZAR 0.00

Share this event

GEREFORMEERDE
KERK
BELVILLE-OOS

082 712 4629

admin@gkbo.org.za

Cherrystraat 4, Belair, Bellville

Kantoor | Ma-Vr: 8:30 - 12:00

  • Facebook
  • YouTube

Dankie vir u boodskap!

© 2020 GKBO

bottom of page