Beperkte Sitplek Erediens 4 Okt 2020
So. 04 Okt.
|Gereformeerde Kerk Bellville-Oos
Erediens met registrasie vir BLOK 1 - lidmate met van A tot L
Time & Location
04 Okt. 2020 09:00 – 10:00
Gereformeerde Kerk Bellville-Oos, 4 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, South Africa
Guests
About the event
Die volgende reëlings sal geld vir hierdie oggend-eredienste:
Almal word gevra om in groot verantwoordelikheid te besluit oor sy/haar teenwoordigheid. Indien u self siek is of ‘n risiko vir ander lidmate is om ook siek te word, vra ons u om uit liefde en omgee vir u medegelowiges tuis te bly en op die internet-uitsending in te skakel.
Die gemeente word met die oog op bywoning van die oggend-eredienste volgens vanne in twee blokke verdeel. Lidmate met vanne wat begin met A-L is blok 1 en lidmate met vanne wat begin met M-Z is blok 2. Die blokke kry agtereenvolgens ‘n beurt om die eredienste by te woon. In effek sal elkeen dus elke tweede week ‘n erediens kan bywoon.
Almal moet asseblief hulle plekke vooraf bespreek sodat ons nie die gemagtigde getal van 250 persone oorskry nie. U kan u plek deur die loop van die week op ons…
Tickets
Beperkte Plekke BLOK 1
BLOK 1 lidmate met vanne A to L
R 0,00
Sale ended