top of page
BEVESTIGING DS BRAHM ROBINSON
Sa. 27 Jan.
|Cape Town
Kom verwelkom ons nuwe predikant en sy gesin!
Registration is closed
See other eventsTime & Location
27 Jan. 2024 17:00 – 21:00
Cape Town, 3 Cherry St, Belair, Cape Town, 7530, Suid-Afrika
Guests
About the event
Ds Brahm se bevestiging vind op Saterdagmiddag 27 Januarie om 17:00 plaas in ons kerkgebou. Â Ons gaan daarna lekker gesellig saamkuier om 'n AL FRESCO ete. Â Bespreek asseblief met getalle sodat ons weet vir hoeveel gaste om voor te berei. Â Ons sien uit na 'n heerlike kuier!
bottom of page